

2003 Toyota Tazz 130
43000 km
Hy het nie aircon soos die ander opsie ('n witte nie), maar ek wen darem 2 jaar en 29000km !!! Vir dieselfde prys - so dis fine - ek sal ma die manual a/c ding doen!Ma ek dink ek gaan die Jetta se boot-spasie die meeste mis - so die eerste ding wat gaan gebeur is ma om 'n towbar op die Tazz te sit vir al die kampe :)
Werk baie hard aan my M-skripsie, ry Don. Nam toe om te gaan kuier, speel sondag die 17de weer in die kerk...
GroeteM:)
No comments:
Post a Comment