Thursday, August 04, 2005

MyADSL: Broadband Internet Community

MyADSL: Broadband Internet Community

Hi julle almal! Ek kry more terugvoer van my skripsie vir my Meestersgraad, sover klink dit goed. Ek het reeds die minimum bladsye voorvereiste oorskry, wil nog een hoofstuk doen, dan's dit verby!

Die van julle wat ADSL het (of worry oor hoƫ telefoonkoste van Telkom in SA) moet die site hierbo uitcheck. Dit bevat altyd die nuutste inligting oor die ICASA verhoor, en sal ook die SNO se nuutste verwikkelinge aandui.

Sal die naweek huistoe gaan, sal Woensdag weer terugwees op kampus.

Lekker week!

No comments: